Ons wens al ons lede en vriende ‘n wonderlike feestyd toe. Dankie vir elkeen se volgehoue klub ondersteuning en mag almal heerlik uitrus en veilig terug wees in 2016 !
We wish a great festive season upon all our members and friends. Drive safe, fly safe, and enjoy your holidays wherever you go. We look forward to your continued and valued club support in 2016.