BFC SOUP & SHERRY

BFC SOUP & SHERRY

Event date: 6/25/2016 12:00 AM – 11:30 PM Guess the speed competition where participants will guess the speed of three different aircrafts coming past the wind sock low level and the three closest guesses will win a prize (to take place directly after Club...
Happy Festive Season

Happy Festive Season

Ons wens al ons lede en vriende ‘n wonderlike feestyd toe. Dankie vir elkeen se volgehoue klub ondersteuning en mag almal heerlik uitrus en veilig terug wees in 2016 ! We wish a great festive season upon all our members and friends. Drive safe, fly safe, and enjoy...
!!!! AVGAS !!!

!!!! AVGAS !!!

Om Avgas verkope ‘n hupstoot te gee en die koste struktuur te vereenvoudig, kondig ons die volgende nuwe struktuur aan: In an attempt to simplify our billing of Avgas for members and non-members, as well as to boost Avgas sales, we have a new price structure in place:...
Jaar-Eind Bring & Braai

Jaar-Eind Bring & Braai

Beste Klub lede en vriende, In opvolg van die onlangse, en hoogs suksesvolle, Peter Hengst Gedenkdag en die EAA se Sun & Fun, waar ons klub nagenoeg 107 vliegtuie vir die naweek gehad het, asook die onlangse Kranskop Sweefklub se suksesvolle TMG dag, nooi ons u...